Isaiah 10:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Madmena word verwyder; die inwoners van Gebim kom bymekaar om te vlug.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar vlug die inwoners van Madmena. Die inwoners van Gebim maak reg om te hardloop.
Afrikaans 1933/1953 Madm,na vlug, die inwoners van Gebim soek skuiling!
Afrikaans 1983 Die inwoners van Madmena vlug, dié van Gebim soek skuiling!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Madmena vlug weg; die inwoners van Gebim soek skuiling.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense van Madmena vlug, die mense wat in Gebim woon, probeer wegkruip.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die mense van Madema is aan die vlug en dié van Gebim soek wegkruipplek.