Isaiah 10:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verhef jou stem, o dogter van Gallim, laat dit hoor tot Lais, o arme Anatot! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ja, skreeu in angs, mense van Gallim! Waarsku die inwoners van Lajesa! Want die magtige leër kom. Arme Anatot! Watter lot wag vir jou. |
| Afrikaans 1933/1953 | Skreeu dit uit, dogter van Gallim! Luister, Lais! Arme Anatot! |
| Afrikaans 1983 | Skreeu, mense van Gallim! Luister, inwoners van Lajesa! Arme Anatot! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Skreeu hardop, dogter van Gallim! Luister mooi, Lajesa! Magtelose Anatot! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense van Gallim moet skree, die mense van Lajesa moet luister. Die mense van Anatot kan hulleself nie help nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Skree van vrees, inwoners van Gallim! Lajesa se inwoners hoor dit en weet wat kom. Die arme Anatot is volgende. |