Isaiah 10:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle het deur die gang gegaan; hulle het in Geba gebly; Rama is bang; Gibea van Saul is gevlug. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle trek oor die pas en bly oornag by Geba. Angs tref die stad van Rama. Al die mense van Gibea, Saul se stad, hardloop vir hulle lewe. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle trek oor die nek. Laat Geba ons nagverblyf wees! Rama bewe, G¡bea van Saul vlug. |
| Afrikaans 1983 | Hulle trek oor die pas en sê: “Ons wil vannag in Geba kamp opslaan.” Die inwoners van Rama bewe, dié van Gibea van Saul slaan op die vlug. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle trek oor die pas: “Geba is ons oornagplek.” Rama is vreesbevange, Gibea van Saul vlug. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle gaan oor die berge om in Geba te slaap. Die mense van die stad Rama bewe, die mense vlug uit Gibea, die stad van Saul. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle trek oor die bergpas en slaap die nag in Geba. Daar is paniek in Rama, en in Saul se stad, Gibea, slaan die mense op die vlug. |