Isaiah 10:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want die HERE HERE van die leërskare sal 'n verbruik, ja, vasbeslote maak in die middel van die hele land. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ja, die oppermagtige Here, die Almagtige, het klaar besluit om hulle te verdelg. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want 'n verdelging wat vas besluit is, sal die Here HERE van die leërskare voltrek in die midde van die hele aarde. |
| Afrikaans 1983 | Die Here ons God, die Almagtige, het vas besluit om die hele land te verdelg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | ja, volslae vernietiging is wat bepaal is. My Heer, die Here, Heerser oor alle magte, gaan dit midde-in die hele land voltrek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here wat oor alles regeer, het dit klaar besluit, en Hy sal nie sy plan verander nie. Hy sal al die mense van die land straf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | En dit wat die Here, die Almagtige, besluit het, doen Hy; Hy verander nie van plan nie. |