Isaiah 10:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die oorblyfsel sal terugkeer, die oorblyfsel van Jakob, na die magtige God. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Oorblyfsel van Israel sal terugkom na die magtige God. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die oorblyfsel sal terugkom, die oorblyfsel van Jakob na die sterke God toe. |
| Afrikaans 1983 | Daar sal 'n oorblyfsel terugkom na die magtige God toe, die oorblyfsel van Jakob. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Oorblyfsel sal terugkeer, die oorblyfsel van Jakob, na die Magtige God. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense wat oorgebly het, sal terugkom, die mense van die nageslag van Jakob wat oorgebly het. Hulle sal terugkom na die God wat oorlog kan maak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Klein groepie van die nageslag van Jakob sal na hulle magtige God toe terugkom. |