Isaiah 10:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die oorblywende bome van sy woud sal min wees, sodat 'n seun dit kan opskryf.
Afrikaans (NLV) 2011 Net ’n paar van die groot leër sal oorleef, so min dat ’n kind hulle sal kan tel!
Afrikaans 1933/1953 En die oorblyfsel van die bome van sy bos sal min in getal wees, en 'n seuntjie sal hulle kan opskrywe.
Afrikaans 1983 Die bome wat in die bos, Assirië, oorbly, sal so min wees dat 'n klein seuntjie dit sal kan tel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wat oorbly van die bome van sy bos, sal so min wees dat 'n kind dit sal kan neerskryf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Assirië is die bos, en daar sal min bome oorbly, 'n kind sal die bome kan tel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar sal so min bome in hierdie magtige bos wat Assirië was, oorbly dat selfs ’n klein kindjie hulle sal kan tel.