Hosea 9:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wat sal julle doen op die feesdag en op die dag van die fees van die HERE? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wat sal julle dan op feesdae doen, op die feesdae in die teenwoordigheid van die Here? |
| Afrikaans 1933/1953 | Wat sal julle dan doen op die feestyd en op die feesdag van die HERE? |
| Afrikaans 1983 | Hoe gaan julle die feestyd, die groot fees van die Here deurbring? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wat gaan julle doen in die feestyd, in die tyd van die pelgrimsfees vir die Here? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle sal nie kan bymekaarkom om die Fees van die Here te vier nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle sal nie daar die Here se feesdae kan vier nie. Dit sal nie moontlik wees om die feeste te hou wat die Here van julle vra nie. |