Hosea 9:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | My God sal hulle verwerp, omdat hulle na Hom nie geluister het nie, en hulle sal swerwers onder die nasies wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My God het hulle verwerp omdat hulle nie na Hom geluister het nie. Hulle sal swerwelinge wees onder die nasies. |
| Afrikaans 1933/1953 | My God sal hulle verwerp, omdat hulle na Hom nie geluister het nie, en hulle sal rondswerwe onder die nasies. |
| Afrikaans 1983 | My God het hulle verwerp omdat hulle nie na Hom geluister het nie: hulle sal swerwelinge word onder die nasies. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My God verwerp hulle, omdat hulle nie na Hom geluister het nie. Hulle sal swerwers wees onder die nasies. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die profeet Hosea het gesê: “My God sê die mense van Efraim is nie meer sy volk nie, want hulle het nie geluister na Hom nie. Daarom moet hulle nou rondswerf tussen ander volke.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het toe gesê: “God het hulle weggegooi. Hulle het nie na die Here geluister nie. Hulle word mense wat nie ’n plek het om te bly nie. Hulle swerf rond onder die nasies.” |