Hosea 9:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Gee hulle, HERE, wat sal U gee? gee hulle 'n miskraam en droë borste. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gee vir hulle, Here — wat sal U vir hulle gee? Gee vir hulle baarmoeders wat nie geboorte gee nie en borste sonder melk! |
| Afrikaans 1933/1953 | Gee hulle, o HERE -- wat sal U gee? -- gee hulle 'n kinderlose moederskoot en uitgedroogde borste. |
| Afrikaans 1983 | Gee aan hulle, Here, wat U wil, gee hulle kinderlose baarmoeders en borste sonder melk. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Gee vir hulle, Here, wat U wil gee; gee vir hulle kinderlose moederskote en verskrompelde borste. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die profeet Hosea het gebid en gesê: “Here, wat sal U doen met die mense van Israel? Dít is wat U moet doen: Hulle vroue moenie meer kinders kry nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wat kan ’n mens by die Here vra vir mense met wie dit so gaan? Al wat ek kan vra, is dat hulle liewer nie kinders moes gehad het om so te verloor nie. |