Hosea 8:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Israel het die goed verwerp; die vyand sal hom agtervolg.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar dit is te laat! Die volk Israel het die goeie dinge verwerp; nou sal sy vyande op hom jag maak.
Afrikaans 1933/1953 Israel het die goeie verwerp -- die vyand sal hom agtervolg!
Afrikaans 1983 Maar Israel het die goeie verwerp, daarom sal die vyand hom agtervolg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Israel het die goeie verwerp, 'n vyand sal hom agtervolg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar hulle het opgehou om goed te doen. Daarom sal die vyande hulle aanval.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is nou te laat. Hulle het klaar al hulle kanse weggegooi. Die vyand is klaar besig om hulle te agtervolg.