Hosea 8:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Israel sal tot My roep: My God, ons ken U. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nou pleit Israel by My: ‘Help ons, want ons ken U, ons God! |
| Afrikaans 1933/1953 | My roep hulle toe: My God, ons, Israel, ken U. |
| Afrikaans 1983 | Hulle roep na My om hulp: “Ons is aan U toegewy, ons God! Ons is Israel.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Na My roep hulle om hulp, ‘My God, ons, Israel, ken U!’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle roep en sê vir My: ‘U is ons God. Ons is u volk Israel, ons is naby U.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle roep nou verniet: ‘My God! Israel is getrou aan U!’ |