Hosea 8:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek het die groot dinge van my wet aan hom geskrywe, maar dit is as iets vreemds gereken.
Afrikaans (NLV) 2011 Al sou Ek ook ’n menigte van my gebooie aan hom gee, sal dit vir hom iets vreemds wees.
Afrikaans 1933/1953 Ek het hom tien duisende leringe van my wet voorgeskrywe, maar dit word as iets vreemds geag.
Afrikaans 1983 Al sou Ek ook self vir hom ontelbare afskrifte van my wet gee, dit bly vir hom die wet van 'n onbekende.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Al skryf Ek vir hom my wet tienduisend maal neer, dit word as iets vreemds gereken.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het al my wette vir hulle neergeskryf, maar hulle het gemaak of hulle niks van my wette weet nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al skryf Ek hoeveel keer vir Efraim neer wat Ek wil hê hy moet doen, sal hy dit nooit doen nie. Hy sal nie verstaan wat Ek wil hê nie.