Hosea 7:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle maak die koning bly met hul boosheid, en die vorste met hul leuens.
Afrikaans (NLV) 2011 “Hulle maak die koning bly met al hulle boosheid en die leiers met hulle leuens.
Afrikaans 1933/1953 Met hulle boosheid verbly hulle die koning en met hulle leuens die vorste.
Afrikaans 1983 Met hulle bose optrede en met hulle slinkse planne stel hulle die koning en sy amptenare tevrede;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Met hulle boosheid verheug hulle die koning, en met hulle leuens, leiers;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Die koning en sy amptenare was bly dat hulle mense sleg was en gelieg het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Die koning is baie tevrede met die slegte dinge wat sy mense doen. Sy leiers glo al die leuens wat hulle verkoop.