Hosea 7:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Efraim is soos 'n onnosele duif sonder hart; hulle roep na Egipte, hulle gaan na Assirië.
Afrikaans (NLV) 2011 “Die mense van Israel het geword soos ’n dwase, onnosele duif. Hulle roep nou vir Egipte, netnou vlieg hulle na Assirië toe.
Afrikaans 1933/1953 So het Efraim dan geword soos 'n onnosele duif sonder verstand; hulle roep na Egipte, hulle gaan na Assur.
Afrikaans 1983 Efraim het geword soos 'n duif: dom en sonder verstand. Hulle het vir Egipte gekoer, maar Assirië toe gevlieg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Efraim het geword soos 'n duif – dom en sonder verstand. Hulle het vir Egipte gekoer, maar na Assirië gevlieg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense van Efraim is soos 'n duif wat dom is. Hulle vra vir Egipte om hulle te help, maar dan vlieg hulle na Assirië toe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Efraim is soos ’n duif wat sonder koers rondfladder. Hulle soek hulp by Egipte. Hulle hardloop agter Assirië aan.