Hosea 6:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Gilead is 'n stad van die wat ongeregtigheid werk, en is met bloed besoedel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gilead is ’n stad vol bose mense wat ’n bloedspoor laat. |
| Afrikaans 1933/1953 | G¡lead is 'n stad van kwaaddoeners, vol bloedspore. |
| Afrikaans 1983 | Gilead is 'n dorp vol mense wat onreg doen, 'n plek met bloed bevlek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Gilead is 'n dorp van boosdoeners, hulle laat 'n spoor van bloed. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Al die mense in die land Gilead het verkeerde dinge gedoen, hulle was skelm en hulle het mense vermoor. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gilead is ’n stad vol kwaaddoeners en moordenaars. |