Hosea 6:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar hulle het soos mense die verbond oortree; daar het hulle troueloos teen My gehandel.
Afrikaans (NLV) 2011 “Maar soos Adam die verbond met My verbreek het, so was julle ontrou aan My.
Afrikaans 1933/1953 Maar hulle het soos Adam die verbond oortree, daar het hulle troueloos teen My gehandel.
Afrikaans 1983 Julle het weer die verbond met My verbreek soos destyds by die dorp Adam; daar was julle ontrou aan My.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Maar hulle het die verbond oortree soos in Adam; daar was hulle ontrou aan My.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle het die verbond met My gebreek soos julle gedoen het in die stad Adam. Julle was toe ontrou aan My.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Daar by die dorp Adam het hulle my ooreenkoms met hulle verbreek. Hulle het nie aan My getrou gebly nie.