Hosea 6:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Na twee dae sal Hy ons lewend maak; op die derde dag sal Hy ons oprig, en ons sal voor sy oë lewe.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy sal ons na twee dae laat aansterk en op die derde dag weer laat opstaan sodat ons in sy teenwoordigheid kan lewe.
Afrikaans 1933/1953 Hy sal ons ntwee dae lewend maak, op die derde dag ons laat opstaan, sodat ons voor sy aangesig kan lewe.
Afrikaans 1983 Hy sal ons na twee dae 'n nuwe lewe laat begin. Hy sal ons op die derde dag weer krag gee sodat ons in sy teenwoordigheid kan leef.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy sal ons ná twee dae lewend maak, op die derde dag sal Hy ons laat opstaan, sodat ons voor Hom kan lewe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy sal ons gesond maak ná twee dae, Hy sal ons laat opstaan op die derde dag sodat ons kan lewe soos Hy wil hê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy sal ons binne twee dae weer aan die lewe kry. Binne drie dae is ons weer op die been en perdfris om voor Hom te staan.