Hosea 5:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Efraim sal 'n wildernis wees op die dag van bestraffing; onder die stamme van Israel het Ek bekend gemaak wat sekerlik sal wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Een ding is seker, stamme van Israel: Wanneer jou dag van afrekening kom, sal jy verwoes word.
Afrikaans 1933/1953 Efraim sal 'n woesteny word op die dag van straf; onder die stamme van Israel maak Ek bekend wat seker is.
Afrikaans 1983 Jy gaan verwoes word op die dag van afrekening. Ek maak aan die stamme van Israel bekend wat beslis gaan gebeur.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Efraim, jy gaan 'n woesteny word op die dag van straf. Onder die stamme van Israel maak Ek bekend wat betroubaar is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle sal die land Efraim verwoes op die dag wanneer die Here hulle sal straf. Dit sê Ek vir die stamme van Israel, en dit sal gebeur.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Efraim gaan sonder twyfel verwoes word wanneer hy die dag veroordeel word. Ek sê dit nou al vir al die families in Israel.