Hosea 5:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die oproeriges is diep om 'n slagting te maak, al was ek 'n bestraf van almal. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In Sittim het julle ’n diep vanggat gegrawe. Maar wees gewaarsku! Ek gaan met julle almal afreken oor julle dade. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ja, in verderflike praktyke verdiep die afvalliges hulle, maar Ek sal hulle almal tot tugtiging wees. |
| Afrikaans 1983 | die diep vanggat in Sittim. Maar Ek gaan julle almal straf. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | julle het 'n diep vanggat in Sittim gegrawe. Maar Ek is 'n tugtiging vir hulle almal. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en in die stad Sittim. Maar die Here sal hulle almal straf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is soos ’n wip by Sittim waarin diere gevang word. Ek gaan julle vasvat. |