Hosea 5:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom sal Ek vir Efraim wees soos 'n mot en vir die huis van Juda soos verrotting. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek is vir Efraim soos ’n gewas en vir Juda soos ’n verrotting. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom is Ek vir Efraim soos 'n mot en vir die huis van Juda soos 'n verrotting in die gebeente. |
| Afrikaans 1983 | Ek was vir Efraim soos 'n gewas en vir Juda soos beentering. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar Ek is soos 'n abses vir Efraim, soos verrotting vir die huis van Juda. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het die mense van Efraim en Juda siek en swak laat word. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal vir Efraim in die noorde wees soos ’n seer wat sweer. Ek sal vir Juda in die suide wees soos iets wat vrot. |