Hosea 5:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Efraim is verdruk en gebroke in die oordeel, omdat hy gewillig agter die gebod gewandel het.
Afrikaans (NLV) 2011 Efraim is verdruk; in die oordeel is hy verpletter omdat hy volgehou het om nikswerd afgode te dien.
Afrikaans 1933/1953 Efraim is verdruk, verbreek deur die oordeel; want dit het hom behaag om na die gebod van mense te wandel.
Afrikaans 1983 Efraim is verdruk; sy reg is hom ontneem, want hy het kant gekies vir iemand wat hom nie kon help nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Efraim is verdruk en die reg is verkrag, want hy was gretig om agter 'n nikswerd aan te loop.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die vyande het die mense van Efraim laat swaarkry, en dit is reg. Die mense van Efraim het afgode gedien wat hulle nie kan help nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Efraim het seergekry. Hy is niks werd nie. Hy het mos besluit om agter dinge aan te gaan wat vir hom niks in die sak kan bring nie.