Hosea 5:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die vorste van Juda was soos die wat die band verwyder het; daarom sal Ek my toorn oor hulle uitgiet soos water. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Die leiers van Juda het Israel soos diewe van hulle grond beroof. Daarom sal Ek my toorn soos ’n watervloed oor hulle uitgiet. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die vorste van Juda is soos hulle wat die grenslyne verlê. Ek sal my grimmigheid oor hulle uitgiet soos water. |
| Afrikaans 1983 | Die leiers van Juda het beslag gelê op Israel se grond. Daarom het my toorn hulle soos 'n vloedgolf getref. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Die leiers van Juda het geword soos hulle wat grenslyne verlê. Oor hulle sal Ek my gramskap uitstort soos water. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Die amptenare van Juda wil nou die mense van Israel se land vat, en daarom sal Ek hulle swaar straf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die leiers van Juda in die suide steel die grond van Israel in die noorde. Hulle verskuif die grense al verder na die noorde toe. Ek gaan my straf soos water op hulle uitgooi. |