Hosea 4:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die wind het haar in haar vleuels gebind, en hulle sal beskaamd staan oor hulle offers. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarom sal ’n rukwind hulle wegwaai. Hulle sal in die skande kom oor hulle offers.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Die wind bind hulle in sy vleuels, sodat hulle oor hul offers beskaamd sal staan. |
| Afrikaans 1983 | 'n Stormwind het vir Efraim in sy mag, sodat hy in die skande sal kom oor sy offers. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die wind het haar in sy vleuels opgerol, hulle gaan in die skande kom oor hulle offers. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer die stormwind hulle wegwaai, dan sal hulle offers nie help nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Stormwind het hulle saamgevat. Hulle sal met skande doodgaan omdat hulle vir afgode geoffer het.” |