Hosea 4:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Efraim is verbind met afgode; laat hom staan.
Afrikaans (NLV) 2011 Efraim se hart lê by die afgode. Laat hom met rus!
Afrikaans 1933/1953 Efraim is gekoppel aan die afgode: laat hom staan!
Afrikaans 1983 Efraim is verknog aan afgodsbeelde; laat hom maar sy gang gaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Efraim is verbind aan afgode – laat hom met rus!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense van Efraim hou van afgode. Hulle moet dit los.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Laat Efraim maar sy gang gaan. Hy het mos agter afgode aan geloop.