Hosea 4:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hoerery en wyn en nuwe wyn neem die hart weg. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Prostitusie, wyn en drank het my volk se denkvermoë verdof. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hoerery en wyn en mos neem die hart weg. |
| Afrikaans 1983 | tempelprostitusie, en omdat wyn en drank hulle lewe in beslag neem, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | hoerery; en omdat wyn en •nuwe wyn hulle verstand benewel, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die priesters wil niks anders doen nie, hulle wil net by baie vroue slaap en baie wyn drink. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Om met slegte vroue deurmekaar te raak en jou aan wyn en drank oor te gee, veroorsaak dat ’n mens niks meer raaksien nie. Dit laat jou vergeet van die Here en wat jy vir Hom moet doen.” |