Hosea 13:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | O Israel, jy het jouself vernietig; maar in my is u hulp. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek het jou verwoes, o Israel. Wie sal jou nou kan help? |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit is jou verderf, o Israel, dat jy teen My, jou helper, is. |
| Afrikaans 1983 | Ek het jou vernietig, Israel, Ek wat jou eers gehelp het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit het jou vernietig, Israel, dat jy teen My, jou Helper, is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Ek wou hulle doodmaak, want hulle was teen My, hulle was teen die God wat vir hulle gehelp het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ek gaan jou uitroei, Israel. Ek het jou gehelp, maar jy het die rug vir My gedraai. |