Hosea 13:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het jou geken in die woestyn, in die land van groot droogte. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dis Ek wat jou in die woestyn, in daardie dor land, versorg het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek het jou in die woestyn geken, in die land van droogtes. |
| Afrikaans 1983 | Dit is Ek wat jou in die woestyn, in 'n dor land versorg het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is Ek wat jou in die woestyn versorg het, in 'n bitter droë land. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek was saam met hulle in die woestyn, in die droë land. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “In die woestyn het Ek vir hulle gesorg. Dit was droog daar en daar was nie water nie. |