Hosea 13:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die ongeregtigheid van Efraim is verbind; sy sonde is verborge. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Die sondes van Efraim is opgeteken, sy oortredings is neergeskryf. |
| Afrikaans 1933/1953 | Saamgebind is die ongeregtigheid van Efraim, weggebêre is sy sonde. |
| Afrikaans 1983 | Efraim se skuld is opgeskryf, sy sonde staan aangeteken. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Die sondeskuld van Efraim is toegebind, sy sonde word veilig bewaar. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here weet alles wat die mense van Efraim gedoen het, Hy onthou al hulle sondes. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ek het Efraim se oortredings opgeteken. Sy sonde staan op papier. |