Hosea 13:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het vir jou 'n koning gegee in my toorn en hom in my toorn weggeneem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In my toorn het Ek vir jou ’n koning gegee; en in my woede het Ek hom weggeneem. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek gee jou 'n koning in my toorn, en Ek neem hom weg in my grimmigheid. |
| Afrikaans 1983 | Ek gee vir jou 'n koning in my toorn en Ek vat hom weg in my woede! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek gee vir jou 'n koning in my toorn, en Ek neem hom weg in my gramskap. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek was kwaad vir hulle, maar Ek het vir hulle 'n koning gegee, en Ek het die koning weggevat toe Ek baie kwaad was.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek was al klaar vies vir julle toe Ek vir julle ’n koning gegee het. Ek is nou woedend vir julle as Ek hom by julle wegvat.” |