Hosea 12:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Efraim: Tog het ek ryk geword, ek het vir my goed gevind; in al my moeitevolle arbeid sal hulle geen ongeregtigheid in my vind wat sonde was nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar nee, die volk is soos ’n geslepe handelaar met valse weegskale — hy hou daarvan om te bedrieg.
Afrikaans 1933/1953 Kanaän -- in sy hand is daar 'n valse weegskaal, hy hou daarvan om af te pers.
Afrikaans 1983 Efraim is 'n skelm handelaar: hy buit graag mense uit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Kanaän – in sy hand is daar 'n vals weegskaal; hy hou daarvan om uit te buit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar die handelaars meet nie reg wanneer hulle iets verkoop nie, hulle laat die mense swaarkry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Israel is soos Kanaän. Hy is skelm as hy dinge verkoop. Hy probeer altyd mense verkul wat by hom koop.