Hosea 12:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom bekeer jy jou tot jou God; bewaar barmhartigheid en oordeel, en wag gedurigdeur op jou God. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | die Here, die almagtige God. Die Here is sy Naam! |
| Afrikaans 1933/1953 | En HERE God van die leërskare, HERE is sy gedenknaam. |
| Afrikaans 1983 | Die Here is die almagtige God, die Here sal onthou.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here, die God van alle magte, Here is sy gedenknaam.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het dit gedoen. Hy is die God wat oor alles regeer, sy Naam is: Die Here. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit was die Here, die God van groot krag. Sy Naam is ‘Die Here’. |