Hosea 12:15 — Compare Translations
5 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar die volk Israel het die Here baie uitgetart en verdien die dood. Daarom sal die Here hulle straf oor hulle dade. |
| Afrikaans 1983 | Maar Efraim het My aangehou tart en verdien die dood. Ek sal hom straf vir sy skandelike gedrag. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Efraim het uiters beledigend opgetree. Sy Heer hou hom verantwoordelik vir sy bloedskuld; Hy sal hom vergeld vir sy uittarting. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Maar die mense van Efraim het die Here baie kwaad gemaak. Hulle het baie mense doodgemaak, en hulle Here sal hulle straf.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Efraim het die Here kwaad gemaak. Hy moet doodgemaak word omdat hy die Here uitgetart het. Die Here sal hom straf omdat hulle sy Naam sleggemaak het.” |