Hosea 12:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Efraim het hom bitterlik geterg; daarom sal hy sy bloed op hom laat, en sy smaad sal sy HERE tot hom bekeer.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here het deur ’n profeet Jakob se afstammelinge, die Israeliete, uit Egipte gelei. Die profeet het hulle gelei en beskerm.
Afrikaans 1933/1953 Maar deur 'n profeet het die HERE Israel uit Egipte laat optrek, en deur 'n profeet is hulle opgepas. [ (Hosea 12:15) Efraim het die HERE bitterlik geterg; daarom sal Hy sy bloedskulde op hom laat neerkom, ja, sy Here sal hom vir die aangedane smaad vergelde. ]
Afrikaans 1983 Deur die diens van 'n profeet het Ek, die Here, vir Israel uit Egipte gelei, deur 'n profeet is hulle opgepas.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Deur 'n profeet het die Here Israel uit Egipte laat optrek; ja, deur 'n profeet is hulle opgepas.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het 'n profeet gestuur om die Israeliete uit Egipte te bring, 'n profeet het hulle opgepas.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar dit was deur sy boodskapper dat die Here Israel se nageslag uit Egipte gelei het. God se boodskapper het hulle op die regte pad gehou.