Hosea 11:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het Efraim ook geleer om te gaan en hulle aan hul arms geneem; maar hulle het nie geweet dat Ek hulle gesond gemaak het nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit was Ekself wat Israel geleer het om te loop; Ek het hom in my arms gedra. Maar hy het nie erken dat dit Ek was wat hom versorg het nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ek self het Efraim leer loop. Hy het hulle op sy arms geneem, maar hulle het nie erken dat Ek hulle genees het nie. |
| Afrikaans 1983 | Ek self het Efraim leer loop, Ek het hulle op my arms gedra, maar hulle wou nie erken dat dit Ek is wat vir hulle sorg nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Ek self het Efraim leer loop, Ek het hulle in my arms geneem, maar hulle wou nie erken dat Ek hulle versorg nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit was Ék wat vir Efraim geleer het om te loop. Ek het hulle in my arms gedra, maar hulle het nie onthou dat dit Ek is wat hulle gesond maak nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ek self het babatjie Efraim geleer om te loop. Ek het Efraim soos ’n babatjie in my arms rondgedra. Ek het hulle vertroetel. Nou wil hulle dit nie meer onthou nie. |