Hosea 11:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle sal agter die HERE aan wandel; Hy brul soos 'n leeu; as Hy brul, dan bewe die kinders uit die weste. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Hulle sal agter die Here aan kom. Soos ’n leeu sal Hy brul. Wanneer Hy brul, sal sy kinders bewend terugkom uit die weste. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle sal agter die HERE aan trek; Hy sal brul soos 'n leeu. Want Hy sal brul, en die kinders sal met siddering van die seekant aankom. |
| Afrikaans 1983 | Hulle sal die Here volg! Hy sal brul soos 'n leeu en wanneer Hy brul, sal sy kinders vol ontsag uit die weste kom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle sal die Here volg. Soos 'n leeu sal Hy brul; wanneer Hy brul, sal kinders bewend van die see af kom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense sal die Here volg. Die Here sal brul soos 'n leeu, ja, Hy sal brul, en sy kinders sal bewe en na Hom toe kom. Hulle sal kom uit die weste, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My volk sal weer agter die Here aangaan. Die Here sal brul soos ’n leeu. En as sy welpies dit hoor, sal hulle begin bewe. Hulle sal baie versigtig uit die weste na Hom toe kom. |