Hosea 11:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe Israel 'n kind was, het ek hom liefgehad en my seun uit Egipte geroep.
Afrikaans (NLV) 2011 “Ek het Israel liefgehad toe hy nog ’n kind was. Ek het my seun uit Egipte geroep.
Afrikaans 1933/1953 Toe Israel 'n kind was, het Ek hom liefgehad, en uit Egipte het Ek my seun geroep.
Afrikaans 1983 Toe Israel nog 'n kind was, het Ek hom al liefgehad, en Ek het hom, my seun, uit Egipte geroep.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Toe Israel 'n kind was, het Ek hom al liefgehad, en uit Egipte het Ek my seun geroep.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het gesê: “Toe Israel 'n jong seun was, was Ek lief vir hom. Ek het my seun uit Egipte geroep.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Toe Israel nog ’n seuntjie was, was Ek al lief vir hom. Ek het hom uit Egipte uit laat kom om my seun te kom word.