Hosea 10:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wat Samaria betref, haar koning is afgesny soos die skuim op die water.
Afrikaans (NLV) 2011 Samaria sal verwoes word en sy koning sal soos ’n tak deur die water weggevoer word.
Afrikaans 1933/1953 Samar¡a word vernietig, sy koning is soos 'n spaander op die water.
Afrikaans 1983 Wanneer Samaria verwoes word, sal sy koning meegesleur word soos 'n stuk dryfhout op die water.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Samaria sal vernietig word, haar koning sal soos 'n houtsplinter op die water wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die vyande sal die stad Samaria verwoes. Die stad en sy koning sal verdwyn. Dit sal wees soos 'n stokkie wat wegdryf op die water.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Samaria sal afgebreek word. Sy koning sal weggevat word. Hy sal soos ’n stuk hout wees wat op die water wegdryf.