Hosea 10:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want nou sal hulle sê: Ons het geen koning nie, omdat ons die HERE nie gevrees het nie; wat moet 'n koning dan aan ons doen?
Afrikaans (NLV) 2011 Dan sal hulle sê: “Ons het geen koning nie, want ons het nie die Here gedien nie. Maar wat sou ’n koning in elk geval vir ons kon doen?”
Afrikaans 1933/1953 Ja, nou sal hulle sê: Ons het geen koning nie, want ons het die HERE nie gevrees nie; en die koning -- wat sou hy vir ons kan doen?
Afrikaans 1983 Hulle sê: “Ons het nie 'n koning nie, want ons het nie die Here gedien nie. Maar wat sou 'n koning in elk geval vir ons kon doen?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, nou sê hulle: “Ons het nie 'n koning nie, omdat ons nie vir die Here ontsag gehad het nie. En die koning – wat sou hy vir ons kon doen?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle sê nou: “Ons wil nie luister na die koning nie, want ons is nie bang vir die Here nie, en 'n koning kan ons nie help nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dan sal hulle sê: ‘Ons het nie meer ’n koning nie. Ons het mos nie respek vir die Here gehad nie. Maar wat maak dit in elk geval saak? ’n Koning sou nou niks vir ons kon doen nie.’