Hosea 10:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So sal Bet-el met jou doen vanweë jou groot boosheid: in die môre sal die koning van Israel met die banvloek getref word.
Afrikaans (NLV) 2011 Bet-El, weens julle groot boosheid sal dieselfde lot julle tref. Teen dagbreek sal die koning van Israel daarmee heen wees.”
Afrikaans 1933/1953 Net so het Bet-el aan julle gedoen weens julle ontsettende boosheid; in die môre vroeg is dit gedaan, gedaan met die koning van Israel.
Afrikaans 1983 so sal hy met julle maak in Bet-El oor julle afskuwelike sonde. Met die eerste lig sal die koning van Israel al dood wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) net so gaan hy met julle maak in Bet-El, oor julle verskriklike boosheid. Teen dagbreek sal die koning van Israel al heeltemal vernietig wees.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) So sal dit ook gaan met die mense van Bet-El, want hulle het baie lelike dinge gedoen. Wanneer die dag begin, dan sal Israel nie meer 'n koning hê nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is wat met julle by Bet-El gaan gebeur. Omdat julle so baie kwaad gedoen het, gaan julle verloor. Die koning van Israel sal sommer al aan die begin van die geveg doodgemaak word.”