Hebrews 9:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ná die tweede voorhangsel, die tabernakel wat genoem word die Allerheiligste van almal; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Aan die agterkant van die Heilige was daar ’n tweede gordyn, en daaragter was die tweede vertrek wat bekend gestaan het as die Allerheiligste. |
| Afrikaans 1933/1953 | en agter die tweede voorhangsel die tabernakel wat genoem word die Allerheiligste, |
| Afrikaans 1983 | Agter die tweede voorhangsel was die gedeelte wat die Allerheiligste genoem word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En agter die tweede tempelgordyn was 'n tent, wat die Allerheiligste genoem is; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Agter die tweede gordyn was die tweede kamer wat hulle die “ hoog-gewyde plek” genoem het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Tussen die eerste en die tweede kamer het daar ’n gordyn gehang wat die twee van mekaar geskei het. Die tweede kamer is die “Heiligste deel” genoem. |