Hebrews 9:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En soos dit aan die mense bestem is om een maal te sterwe, maar daarna die oordeel:
Afrikaans (NLV) 2011 Soos elke mens bestem is om net een keer te sterf en daarna kom die oordeel,
Afrikaans 1933/1953 En net soos die mense bestem is om een maal te sterwe en daarna die oordeel,
Afrikaans 1983 'n Mens is bestem om net een maal te sterf, en daarna kom die oordeel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En net soos dit bestem is vir mense om slegs een maal te sterf, en daarna kom die oordeel,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al die mense moet een maal sterf, en daarna sal God hulle oordeel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Net soos ’n mens maar een maal sterf en dan voor God moet gaan staan om sy oordeel aan te hoor,