Hebrews 9:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En byna alles word deur die wet met bloed gereinig; en sonder bloedvergieting is geen vergifnis nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons kan inderdaad sê dat volgens die wet feitlik alles met bloed gereinig word. Sonder bloedvergieting vind daar geen vergifnis van sonde plaas nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En byna alles word met bloed gereinig volgens die wet, en sonder bloedvergieting vind daar geen vergifnis plaas nie. |
| Afrikaans 1983 | Byna alles word volgens die wet met bloed gereinig, en sonder die vergieting van bloed vind daar geen vergewing plaas nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Feitlik alles is volgens die wet met bloed gereinig; ja, sonder bloedvergieting vind geen vergifnis plaas nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, die wette sê dat die priesters amper alles moet reinig met bloed. God vergewe nie sonde as daar nie bloed vloei nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die wet bepaal tog dat omtrent alles so met bloed besprinkel moes word om aanvaarbaar te wees vir God. God vergewe nie sondes as daar nie bloed geloop het nie. |