Hebrews 9:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En gesê: Dit is die bloed van die testament wat God aan julle opgelê het.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarop het hy verklaar: “Hierdie bloed bekragtig die verbond wat God met julle gesluit het.”
Afrikaans 1933/1953 en gesê: Dit is die bloed van die testament wat God met die oog op julle verorden het.
Afrikaans 1983 en gesê: “Dit is die bloed van die verbond wat God vir julle ingestel het.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) terwyl hy sê: “Dit is die bloed van die verbond wat God vir julle bepaal het.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en hy het gesê: “ Dit is die bloed wat wys dat God 'n verbond gemaak het met julle. God het gesê julle moet doen wat die verbond vir julle sê.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy sê toe: “God het met julle ’n ooreenkoms gemaak en julle moet daarby bly. Dié bloed is die bewys van die ooreenkoms.”