Hebrews 9:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarop is ook nie die eerste testament sonder bloed ingewy nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit verduidelik ook waarom die eerste verbond nie sonder bloed ingestel is nie.
Afrikaans 1933/1953 Daarom is ook die eerste testament nie sonder bloed ingewy nie;
Afrikaans 1983 Daarom is die eerste verbond ook nie sonder bloed ingestel nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom is ook die eerste verbond nie sonder bloed ingewy nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom, toe God die eerste verbond met die volk gemaak het, was daar ook bloed.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe God die eerste ooreenkoms met die mense gemaak het, het daar bloed geloop.