Hebrews 9:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want 'n testament is van krag nadat die mens gesterf het; anders is dit glad nie van krag solank die testateur leef nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Testament word tog eers geldig by afsterwe; solank die testateur nog lewe, het dit geen regsgeldigheid nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | want 'n testament is geldig by sterfgevalle, aangesien dit nooit van krag is so lank as die testamentmaker nog leef nie. |
| Afrikaans 1983 | want 'n testament word alleen geldig by die dood van die testamentmaker; dit word nooit van krag so lank as hy nog leef nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Testament tree tog deur die dood in werking, aangesien dit nooit van krag is solank die een wat dit gemaak het, nog leef nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | want mense kan eers doen wat die testament sê wanneer die persoon wat dit gemaak het, dood is. 'n Testament beteken niks wanneer die persoon wat dit gemaak het, nog lewe nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |