Hebrews 9:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dan het die eerste verbond voorwaar ook ordinansies van goddelike diens gehad, en 'n wêreldse heiligdom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die eerste verbond het voorskrifte vir die erediens en ’n aardse heiligdom gehad. |
| Afrikaans 1933/1953 | So het dan die eerste verbond sowel verordeninge vir die erediens asook sy aardse heiligdom gehad. |
| Afrikaans 1983 | Die eerste verbond het voorskrifte vir die erediens gehad, en ook 'n aardse heiligdom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die eerste verbond het bepalings vir aanbidding gehad, asook 'n heiligdom wat aards was. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die eerste verbond het ook reëls gehad wat sê hoe die mense vir God moet dien, en dit het ook 'n gewyde tent hier op aarde gehad waar die mense vir God kon dien. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Met die eerste ooreenkoms was daar ’n heilige plek op aarde en ook baie reëls oor hoe ’n mens God moes aanbid. |