Hebrews 8:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want Ek sal barmhartig wees oor hulle ongeregtigheid, en aan hulle sondes en hulle ongeregtighede sal Ek nie meer dink nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek sal My ontferm oor hulle ongeregtighede en Ek sal nooit weer aan hulle sondes dink nie.”
Afrikaans 1933/1953 Want Ek sal barmhartig wees oor hulle ongeregtighede en aan hulle sondes en hulle oortredinge nooit meer dink nie.
Afrikaans 1983 Oor hulle ongeregtighede sal Ek genadig wees en aan hulle sondes nooit meer dink nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek sal genadig wees oor hulle ongeregtighede, en aan hulle sondes sal Ek glad nie meer dink nie. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want Ek sal die dinge vergewe wat hulle verkeerd gedoen het, Ek sal nie meer dink aan hulle sondes nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sal al die dinge oorsien wat hulle verkeerd gedoen het en hulle foute sal My nie meer pla nie.”