Hebrews 8:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle sal nie elkeen sy naaste en elkeen sy broer leer deur te sê: Ken die Here nie, want almal sal My ken, van klein tot groot.
Afrikaans (NLV) 2011 En hulle sal nie nodig hê om elkeen sy medeburger te onderrig en vir sy broer te sê: ‘Jy moet die Here leer ken’ nie. Want elkeen van hulle, van die kleinste tot die grootste, sal My ken.
Afrikaans 1933/1953 En hulle sal nie meer elkeen sy naaste en elkeen sy broer leer en sê: Ken die Here nie; want almal sal My ken, klein en groot onder hulle.
Afrikaans 1983 Dan hoef niemand meer sy medeburger te leer en vir sy broer te sê: ‘Jy moet die Here ken’ nie. Hulle almal, klein en groot, sal My ken.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Niemand sal meer sy medeburger of sy broer onderrig en sê, ‘Ken die Here!’ nie, omdat hulle almal My sal ken, van die kleinste tot die grootste onder hulle.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle sal nie meer vir mekaar leer of sê: “Jy moet die Here ken” nie. Hulle almal sal My ken, onbelangrike en belangrike mense,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit sal nie meer vir hulle nodig wees om onder mekaar te sê nie: ‘Jy moet meer erns maak om die Here te leer ken.’ Hulle almal sal My persoonlik ken, klein en groot.