Hebrews 7:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar hierdie man, omdat hy vir ewig aanhou, het 'n onveranderlike priesterskap. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar Jesus bly priester vir altyd; sy priesterskap word nooit op iemand anders oorgedra nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | maar Hy, omdat Hy vir ewig bly, besit 'n priesterskap wat nie op ander oorgaan nie. |
| Afrikaans 1983 | Omdat Jesus vir ewig bly, beklee Hý 'n priesterskap wat nie op 'n ander oorgedra word nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | maar omdat Hy tot in ewigheid bly, besit Hy 'n priesterskap wat nie tot 'n einde kom nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Jesus lewe vir altyd, daarom hou Hy aan om 'n priester te wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Met Jesus is dit glad nie so nie. Hy leef vir ewig en daarom sal Hy vir altyd priester bly. Ons hoef dus nie ’n ander priester te soek nie. |