Hebrews 7:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Deur soveel is Jesus verseker van 'n beter testament.
Afrikaans (NLV) 2011 Op grond van hierdie kragtige eed het Jesus die borg geword wat instaan vir die effektiwiteit van hierdie uitnemender verbond.
Afrikaans 1933/1953 in sover het Jesus van 'n beter verbond borg geword.
Afrikaans 1983 So het Jesus ook van 'n beter verbond borg geword.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarvolgens het Jesus ook borg van 'n beter verbond geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God het dit vir Jesus belowe, daarom het Jesus die Een geword wat borg staan vir 'n beter verbond.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarom kan Jesus ons waarborg dat daar nou ’n baie beter ooreenkoms tussen ons en God is.